Related products
-
TAS Besigheid Studies Gr11 3in1 Kabv
Request QuoteHierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
-
TAS English Fal Gr11 3in1 Caps
Request QuoteThis Grade 11 English First Additional Language 3in1 study guide enables you to master the four main FAL skills in a step-by-step manner – Listening & Speaking; Reading & Viewing; Writing & Presenting; Language Structures & Conventions. It simplifies the method to succeed in English First Additional Language by covering each skill separately.
Key Features:
- Step-by-step, methodical approach
- Comprehensive, memorable notes on each of the 4 skills
- Carefully selected exercises with answers on each of the skills
- Exam paper and memo
- Audio CD of listening activities
-
TAS Ekonomie Gr12 3in1 Kabv
Request QuoteHierdie Graad 12 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee. Die noukeurig gegradeerde vrae moedig jou aan om jou vakinsig, eksamenvaardighede, en dus jou eksamenprestasie, voortdurend te verbeter.
Sleutelkenmerke:
- Stapsgewyse, metodiese benadering
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
- Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en –memo
-
TAS Agricultural Sciences Gr12 2in1 Caps
Request QuoteThis 2in1 study guide presents the challenging content material of Grade 12 Agricultural Sciences in an easy-to-use format that stimulates consistent revision as well as pre-exam consolidation.
Key features:
- Illustrated skills summary
- Curriculum-based check lists per topic
- Comprehensive terminology lists per topic
- Questions and answers per topic
- Exam papers and memos
- Answers and memos in a separate booklet





